Prestige Besproeiing verwaardiger van Sonskyn Spilpunte
Prestige-besproeiing van Bloemfontein vervaardig nou die Sonskyn-spilpuntstelsel met sonpaneenaandrywing.
Die stelsel benut 24V DC met noodbatterye vi daie met onvoldoende sondkyn. Die Baby Pivot-model van 60 m, wat 1,2 ha kan besproei, kos R107 160. Prestige kan ook bestaande torings met […]