3

Prestige Besproeiing verwaardiger van Sonskyn Spilpunte

Prestige-besproeiing van Bloemfontein vervaardig nou die Sonskyn-spilpuntstelsel met sonpaneenaandrywing.
Die stelsel benut 24V DC met noodbatterye vi daie met onvoldoende sondkyn. Die Baby Pivot-model van 60 m, wat 1,2 ha kan besproei, kos R107 160. Prestige kan ook bestaande torings met sonpanele toerus teen R30 780 per toring. Kontak ons op 051 448 8467 of voltooi die vorm ons ons “Contact Us” bladsy.